Goue Lint-Stories: Die Mooiste Stories Uit `n Duisend en Een Nagte
Oorvertel: Stefania Leonardi Hartley
Human & Rosseau
Hierdie wonderlike boek wat 12 stories bevat met pragtige illustrasies en onvergeetlike karakters sal kinders bekendstel aan ’n skatkis van tydlose verhale.