Duik af tot in die geheimsinnige dieptes van die oseaan en ontmoet die wonderlike wesens wat daar woon. Sien piepklein lanternhaaie, honger hamerkoppe en haastige mako`s in aksie! Ontdek die pylstertvis se dodelike wapen, gaan duik met die beroemde witdoodshaai, en kom van aangesig tot aangesig met die grootste vis ter w�reld.