s_oondvars_150
850

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse

J.K. Rowling. Vertaal deur Janie Oosthuysen
Human & Rousseau

Dit is die begin van `n nuwe jaar by Hogwarts, Skool vir Towekuns en Heksery. Harry sien verskriklik uit om terug te gaan, maar min weet Harry watter rampe en gevare hy hierdie jaar sal moet trotseer – en dat hy die hoofverdagte in `n baie onsmaaklike gebeurtenis by die skool sal wees.

Publikasie: 2003-05-14
0
Would love your thoughts, please comment.x