Harry staan aan die begin van sy vyfde jaar by Hogwarts. Die somervakansie was nog slegter as gewoonlik, die Dursleys versuur steeds sy lewe en sy beste vriende, Ron en Hermien, skeep hom af. En by Hogwarts vind Harry dat die lewe amper ondraaglik geword het…
`n Boeiende nuwe verhaal vol spanning, geheime en – natuurlik – towerkuns, deur die onvergelyklike J.K. Rowling.