s_oondvars_150
1094

Heloise die swart tobie

Maritha Snyman
LAPA

Ná 29 dae in haar dop kan Helouise die swart tobie dit nie meer hou nie – sy moet uit! Maar die wêreld is ’n gevaarlike plek vir ’n jong kuikentjie. Daar is mense wat langs die see vakansie hou, honde wat jou gedurig wil jaag en gevaarlike voertuie wat op die strand rondry. Gelukkig besluit ’n paar besorgde mense om hulle oor Helouise te ontferm. Maar op ’n dag gebeur ’n vreeslike ding met Helouise … `n Prettige storie met `n sterk bewaringstema.

Publikasie: 2009-12-09
0
Would love your thoughts, please comment.x