Weet jy hoe om `n krokodil uit te oorle, branderplank te ry of `n vliegtuig te land? Kan jy `n igloe bou, oor `n kampvuur kosmaak of `n pinata maak? Het jy al ooit probeer om deur papier te loop of om jou vriende te beindruk deur te sweef? Nie? Dan het jy hierdie boek nodig. Dit sal jou leer hoe om al hierdie dinge te doen – en nog hope ander dinge wat jy nie eens geweet het jy wil doen nie.