Hierdie volkleur, glansblad publikasie vir 8-12 jariges, is propvol foto`s, illustrasies en feite oor Suid-Afrikaanse soogdiere. Onderwerpe wat behandel word sluit in: Dierekleintjies; Diereblyplekke; Die Groot Vyf; Vreemde soogdiere en Beroemde soogdiere.
Jaco Jacobs is `n jeugboekskrywer en Renier Terblanche `n dosent in Dierkunde aan die PU vir CHO. Die foto`s is deur bekende natuurlewe-fotograaf, Heinrich van den Berg.