s_oondvars_150
1758

Hoezit 4: Die wonderw?reld van goggas

Jaco Jacobs en Fanie Viljoen
Lapa

Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in `n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto`s

Publikasie: 2015-06-30
0
Would love your thoughts, please comment.x