Vir 4-jariges en ouer. Ouma Beer het weggestap. Ver weg. Vir altyd. Beertjie is baie hartseer daaroor. `Hoekom kan alles nie bly soos dit is nie?` wil hy weet.