“My sandsakkies is weg! Wat gaan ek doen? Luister net hoe raas die mensekindertjies – hulle gaan nooit vannag kan slaap nie.” s Klaas Vakie verdrietig.