s_oondvars_150
2003

Klapper die drakie en die swart ridder

Ingo Siegner
Human & Rousseau

Klapper het n probleem: n Swart ridder het sy oom, Inus, om die bos gelei en ontvoer! Klapper moet sy oom red en saam met Mathilda en die eerbare ridder, Karel, bedink hulle n slim plan! Maar sal hierdie plan werk?
Dit is die een op die ander avontuur vir Klapper en sy vriende! Hulle avonture is egter vol verrassings en vet pret!

Publikasie: 2018-05-15