Wie gaan eerste by die groot rooi skuur wees om Boer se nuwe trekker te sien? Ponie dink hy ken die beste pad, maar Skapie ken `n kortpad deur die veld. Varkie hardloop deur die modder en Koei stap oor die brug. Wie gaan wen?
Bou 3D-modelle van Varkie, Skapie, Koei en Ponie uit stewige karton, en lees dan hoe hulle by die skuur gekom het. Op die laaste bladsy kan jy jou dieremodelle gebruik om `n lekker bordspeletjie te speel!