Hierdie pragtig-geillustreerde boek bevat ses baie kort stories wat ideal is om voor slaaptyd vir kleintjies te lees. Die delikate, lieflike stories soos “Klein Panda se drome”, “Baba Leeu se hik” en “Klein Konyn se serp” eindig elkeen met die babadiere wat sag en gelukkig aan die slaap raak. Die lekker stewige kartonbladsye met bosselering en bladsymerkers maak dit perfek vir klein handjies om te hanteer.