s_oondvars_150
1283

Lief vir Leer: Eerste woorde

Brenda Apsley
Craig Cameron
Human & Rousseau

Vir 4-7 jariges. Op `n dag sien Tillie die beertjie hoe die ander bere skool toe gaan. Sy is nog te jonk om saam te gaan, maar Oupa Bielie-Beer se hy sal haar solank leer lees. Tillie sê jy kan ook saam met haar leer! Oupa Bielie-Beer vra vir Tillie om allerhande goeters te soek en dan die eenvoudige woorde te lees. Kom lees saam met Tillie! Die draaiwiele en uittrek-bladsye is groot pret en vol verrassings. Jy kan die speelteëls op die laaste bladsy gebruik, druk die regte prent-en-woordte?l op die regte plek in, haal dit dan uit en speel weer!

Publikasie: 2011-06-15
0
Would love your thoughts, please comment.x