Kameelperd is hartseer. Sy het haar gunstelinghoed verloor – die een met die kolletjies. Sy besluit om dit te gaan soek. Het die pikkewyne dit? Is dit in Olifant se huis? Wat is in Slang se venster? Loer saam met Kameelperd by almal se vensters in en help om haar hoed te soek!