Oor `n paar slapies is dit Lili se verjaarsdag en sy beplan `n heerlike partytjie vir al haar feetjie-maats. Al die uitnodigins is gestuur, maar niemand kan na haar partytjie toe kom nie! Sal Lili haar verjaarsdag alleen moet vier?Geskenkboek met opwip-dele en flappies..