Dit is amper tyd vir Lili om die nege wense skool te verlaat. Almal weet presies watter soort feetjies hulle wil wees, maar arme Lili het nie die vaagste benul nie. Sy dink sy is nie eintlik goed in enigiets nie, maar haar vriende weet wat haar ware talent is…