s_oondvars_150
39

Mathilda

Roald Dahl
Human & Rousseau

Matilda is `n buitengewone slim meisietjie wat nie genoeg kan kry van boeke en van lees nie. Haar ouers, Mnr en Mev Wormwood, dink sy is net `n laspos. Volgens haar is al wat haar ouers doen om televisie te kyk en geld te maak deur mense te verneuk. En sy is nie verkeerd nie. Sy besluit om hulle te straf en ontdek dan dat sy bonatuurlike kragte het. Dit kom heel handig te pas, nie net by die huis nie, maar ook by die skool waar hulle aaklige skoolhof hulle al hul dae gee.

Publikasie: 2007-05-14
0
Would love your thoughts, please comment.x