Liewe Mia, Ek gaan dit mis om jou elke week op televisie te sien. Waarin gaan jy volgende speel? Ek sal enige iets kyk waarin jy speel! Liefde, Janine (jou grootste fan) Ek was voorheen Mia Malan, sepiester. Nou gaan ek probeer om Mia Malan, filmster, te wees. Maar s nou ek word net Mia Malan, nul op n kontrak? Die opvolg van die gewilde Mia Malan sepiester.