s_oondvars_150
1202

Moomin se somer en son prenteboek

Tove Jansson
Tove Jansson
Human & Rousseau

Joe-hoe! Het jy al Moemin se familie en sy wonderlike maats ontmoet? Daar is soveel om te doen in die Moevallei – van swem in die see tot piekniek hou op die strand. Plak die regte plakkers op die lee vorms op elke bladsy en geniet al die somerpret!

Publikasie: 2010-10-19
0
Would love your thoughts, please comment.x