s_oondvars_150
1275

My heel mooiste sprokies

Nicola Baxter
LAPA

Agt van die mees geliefde sprokies word in woorde en prente vertel. Die stories is perfek om met kleuters en peuters te deel, en hulle sal dol wees daaroor om self die stories te vertel. Die stories is: Die prinses en die ertjie; Hansie en Grietjie; Die twaalf dansende prinsesse; Raponsie; Die sneeukoningin; Die lelike eendjie

Publikasie: 2010-10-31
0
Would love your thoughts, please comment.x