Skep jou eie modeversameling vir 50 nuwerwetse modelle! Gebruik die aftrekpapier om verskillende uitrustings enbykomstighede bymekaar te sit en kleur dan die sjiek modelle in. Daar is ook plakkers omal jou modeskeppings mee af te rond.
Dit is tyd vir die modeparade. Is jou klereversameling gereed? Gebruik die modelle op elke bladsy en sit ’n verskeidenheid uitrustings bymekaar.