s_oondvars_150
1036

My sussie se tande

Leon de Villiers
Lapa-Uitgewers

Klein Jannie du Plooy het ’n nuwe babasussie waarop hy sommer baie trots is. Maar dan begin sy tande kry, en skielik is sy glad nie meer so oulik en fraai nie. Sy skreeu van die môre tot die aand en byt selfs ’n gat reg deur haar bed! Daarna begin sy weglê aan die mat en die deur, en klein Jannie moet vlug voor sy bytende sus! Hierdie halsoorkop en oorspronklike prenteboek is geskik vir voorlees en selflees.
BEKRONINGS:
ATKV Kinderboektoekennings, 2004.

Publikasie: 2003-08-13
0
Would love your thoughts, please comment.x