s_oondvars_150
466

`n Brulpadda in my tas

Jaco Jacobs
Gerhard van Wyk
LAPA

“Almal gil en skree, daar’s chaos in die klas; al dié bohaai net oor die brulpadda in my tas..”
Welkom in die wêreld van Jaco Jacobs! ‘n Plek waar walvisse maklik in jou sop beland. Waar jy kan uitvind hoe om jou eie monster te maak. En waar varsgebakte brood soms gevaarlik kan wees.

Publikasie: 2008-10-29
0
Would love your thoughts, please comment.x