s_oondvars_150
1046

Nag van die monsters

Jaco Jacobs
Lapa-Uitgewers

Stefan en Rinnie kuier by familie op Modderfontein terwyl hulle ouers oorsee is. Dit reën aanhoudend en hulle is al moeg om Playstation te speel en grapboeke te lees. Dan sien Stefan in die dorpskoerant `n advertensie vir `n vertoning van `n grilfliek, Nag van die monsters. By die filmtater is alles egter nie pluis nie. Instede van om na die fliek te kyk, bevind Stefan en Rinnie hulle binne-in die fliek – met `n spul gruwelike monsters wat hulle agtervolg.
Die derde titel in die baie gewilde Grille & Goeters-reeks deur Jaco Jacobs.

BEKRONINGS:
ATKV Kinderboektoekennings, 2005

Publikasie: 2004-08-11
0
Would love your thoughts, please comment.x