Agt dierevriende besluit om die Grootstad te besoek vir ’n konsert. Op pad huis toe wag daar ’n verrassing op hulle: hulle ontmoet die orkes – die Koel Katte! Daar word tot laatnag gekuier.