Word ’n sterrekyker met hierdie opwindende gids tot die natuurlike wêreld. Dit is propvol maklike, prettige aktiwiteite en ongelooflike dinge om te sien, verken en ontdek.