s_oondvars_150
629

Oorleef in `n oerwoud

Claire Llewellyn
LAPA

Het jy wat dit verg om in `n oerwoud te oorleef? Kan jy `n skuiling bou, kos vind wat veilig is om te eet, uiterste humiditeit verduur en slangbyt behandel? Verbeel jou jy het verdwaal in `n oerwoud, met net `n paar bruikbare items om jou te help – hoe sal jy oorleef tot redding opdaag? Hierdie boek het 12 opwindende uitdagings waardeur jy kan leer om gevaarlike toestande te trotseer. Jy kan selfs die idees tuis probeer! As jy die uitdagings baasgeraak het, kan jy jou kennis met `n vasvra toets om te kyk of jy werklik kan oorleef!

Publikasie: 2006-01-04
0
Would love your thoughts, please comment.x