s_oondvars_150
633

Oorleef op die see

Claire Llewellyn
LAPA

Het jy wat dit verg om op die oop see te oorleef? Kan jy op `n reddingsboot kom, water kry wat veilig is om te drink, `n storm oorleef en land kry? Verbeel jou jy is `n skipbreukeling op die oop see met net `n paar bruikbare items om jou te help – sal jy dit regkry om te oorleef? Hierdie boek het 12 opwindende uitdagings waardeur jy kan leer om gevaarlike toestande te trotseer. Jy kan selfs die idees tuis probeer! As jy die uitdagings baasgeraak het, kan jy jou kennis met `n vasvra toets om te kyk of jy werklik kan oorleef!

Publikasie: 2006-01-10
0
Would love your thoughts, please comment.x