s_oondvars_150
988

Pandora se boks

Nelia Engelbrecht
Human & Rousseau

Olga en Annalie is twee susters wat saam met hul pa na ‘n klein dorpie toe getrek het na ‘n motor-ongeluk wat hulle ma in ‘n koma gelaat het. Die susters moet hul voete in die nuwe skool vind en die feit dat hulle pa die skoolhoof is maak dit nie maklik nie.
Olga is die buiteperd by die huis en die skool, terwyl Annalie duidelik haar pa se oogappel is. Die storie verloop op die agtergrond van tieners se lewe, skool probleme, liefde belangstellings, konflik en jaloesie tussen die susters.

BEKRONINGS:

`Pandora se boks` wen in 2010 die ATKV kinderboek-prys in selfleeskategorie en die Scheepersprys vir jeuglektuur.

Publikasie: 2009-07-28
0
Would love your thoughts, please comment.x