s_oondvars_150
449

Penkoppe van die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902

Pets Marais
Lapa-Uitgewers (JP van der Walt

Volgens die kommandowette van die Zuid-Afrikaansche Republiek en die Oranje-Vrystaat was manlike burgers van die ouderdom van 16 jaar af krygspligtig. Maar reeds in die eerste maande van die oorlog was daar penkoppe jonger as 16 jaar op kommando. In die laaste twee jaar van die oorlog het die aantal penkoppe op kommando aansienlik toegeneem. Dit was veral nadat die meeste kommando`s in hulle distrikte gaan veg het en jong seuns die geleentheid benut het om hulle by die kommando`s aan te sluit. In hierdie boek vertel Pets Marais van die groot bydrae wat dié jong seuns tydens die Anglo-Boereoorlog gelewer het.

Publikasie: 2001-09-11
0
Would love your thoughts, please comment.x