s_oondvars_150
732

Rugbypret: rugbyfeite en -raaisels

Jaco Jacobs
Lapa

Weet jy wie die rugbyspeler is wat die meeste drieë gedruk het in internasionale wedstryde, hoeveel `n rugbybal weeg en waar die Curriebeker vandaan kom? Rugbypret sal al hierdie vrae en nog meer kan beantwoord. Propvol rugbyfeite, blokkiesraaisels, kopkrappers en ander aktiwiteite. `n Moet vir elke jong rugbygeesdriftige! (`n Standaard rugbybal weeg tussen 400 en 440 gram.)

Publikasie: 2001-10-03
0
Would love your thoughts, please comment.x