s_oondvars_150
1879

Ses blinde muise en `n olifant

Jude Daly
NB uitgewers

Een snikwarm dag kom `n olifant vaak-vaak uit die woud gedrentel en beland in `n boer se skuur. Hy maak vir hom `n bed en dommel weg droomland toe. Ses blinde muise sluip uit hulle gaatjie in die skuur om die gedierte van nader te beskou. Is `n olifant soos `n muur? Of `n boom? `n Spies? Dalk `n waaier of `n tou? Kom ervaar saam met ses blinde muise die wonder van die merkwaardige dier in hierdie pragtig geillustreerde fabel uit Indie.

Publikasie: 2017-02-16
0
Would love your thoughts, please comment.x