s_oondvars_150
1742

Slim vang … die grap!

Pieter van der Lugt
Maja Sereda
Tafelberg

Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas.
“Dokter, dokter, ek kan nie ophou geld uitgee nie.”
“Mooi, hier`s my rekening.”

Publikasie: 2015-06-11