s_oondvars_150
1022

Slym en die beker van geluk

Fanie Viljoen
LAPA

Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees. Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies gaan word om uit die beker te drink nie. Maar dan gebeur ’n vreeslike ding … Derde titel in die reeks.
BEKRONINGS:

Met Slym wen Fanie Viljoen in 2010 twee ATKV kinderboek-pryse: die selflees kategorie en beste illustreerder.

Publikasie: 2009-09-05
0
Would love your thoughts, please comment.x