s_oondvars_150
1956

Soen

Jan Vermeulen
Tafelberg

Peet Rautenbach het n donker geheim: sy obsessie met die blonde juffrou Reynolds. En die stem in sy kop. Hy hoor dit al sy lewe lank. Toe die polisie begin vrae vra oor meisies wat verdwyn en gerugte van n reeksmoordenaar die rondte begin doen, is immer-voorbeeldige Peet skielik die middelpunt van die ondersoek. Hy leer ken Port Elizabeth se Goth-onderwereld, waar die makeup en maskers meer as net die identiteit van die partytjiegangers toesmeer, en waar Peet se stem uiteindelik n naam kry.

BEKRONINGS: 

Sanlamprys vir jeuglektuur, Silwer.

Publikasie: 2017-11-15
0
Would love your thoughts, please comment.x