s_oondvars_150
1162

Speurder Annika los ’n raaisel op

Elmari Botes
LAPA

Annika is mal oor speurverhale en raaisels, en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op ’n klasuitstappie na die museum ontdek Annika ’n geheimsinnige veer. Is dit dalk ’n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voël wat ’n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het? Annika besluit om ondersoek in te stel …

Publikasie: 2009-09-05
0
Would love your thoughts, please comment.x