Sokker, tennis, gimnastiek … Is jy mal oor sport? Dan is hierdie boek net die ding vir jou! Bladsy na bladsy met vermaaklike speletjies vertel van `n groot verskeidenheid sportsoorte. Maak jou potlode skerp en geniet dit.
Ook verkrygbaar: Werkspeletjies