s_oondvars_150
1048

Stalmaats: Die spookperd

Lize Roux
LAPA Uitgewers

Anri, Karen en Megan is baie opgewonde.Tannie Maja en oom Dewald beplan ’n opwindende pretrit vir die Stalmaats. Twee hele aande in die veld saam met die perde.Maar sommer op die tweede dag van die pretrit loop dingeskeef …Sal Anri en haar maats kan keer dat die pretrit in ’n nagmerrierit verander?
BEKRONINGS:
ATKV Kinderboektoekennings, 2008.

Publikasie: 2007-08-08
0
Would love your thoughts, please comment.x