s_oondvars_150
887

Sterrenag

Louise van Niekerk
LAPA

Shani en Sunette weet sommer daar kom moeilikheid toe Marietjie ’n verwaarloosde rondloperhond huis toe bring. Die hond moet DBV toe en Marietjie se hart is baie seer daaroor … Dan kry Shani uit die bloute ’n baie oulike idee – hulle kan geld insamel vir ’n goeie doel en terselfdertyd ook hope pret hê. Maar dinge loop skeef en kort voor lank is daar groot moeilikheid in die Laerskool Reënboogrant … Deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboograntjare.
Reënboogrant Maats

Publikasie: 2007-10-17
0
Would love your thoughts, please comment.x