s_oondvars_150
2042

Stories vir pikkies en peuters

Gertie Smit
Samantha van Riet
Tafelberg

Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud ‘n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit ‘n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en ‘n staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende kunstenaars.

Publikasie: 20180801
0
Would love your thoughts, please comment.x