s_oondvars_150
1803

Tienerharte 1: Hartklop

Cecilia Steyn
Human & Rousseau

Megan kuier by haar ma op Paternoster vir die Desembervakasie. Maar haar broer se beste vriend, Dewald, daag ook onverwags daar op. Dewald maak haar knieë al vir jare lam, maar haar oorbeskermende broer Stefan sal nooit toelaat dat daar iets tussen hulle gebeur nie. En wie sê Dewald voel dieselfde oor haar? Dewald se jaloerse eks sorg ook vir heelwat drama.Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Publikasie: 2016-01-13
0
Would love your thoughts, please comment.x