s_oondvars_150
1962

Trompie Omnibus 6

Topsy Smith
Human & Rousseau

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het `n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word. Hierdie omnibus bevat nog drie gewilde Trompie-stories.

Publikasie: 2017-11-06
0
Would love your thoughts, please comment.x