s_oondvars_150
965

Vergeet-my-nie

Michael Broad
Human & Rousseau

“Onthou om altyd by die trop te bly,”waarsku Manie die olifant se Mamma.”En moet nooit vergeet hoe lief ek jou het nie.” Vergeet-my-nietjies is klein,blou blommetjies wat na die reen opkom. Hierdie blommetjies help olifante onthou, se Manie se mamma. Daar is twe belangrike dinge wat manie moet onthou. Maar dan ontdek hy `n interessante helder,blou ding,en vergeet skoon van sy mamma se waarskuwing.Sal hy haar weer vind voor die reen kom?

Publikasie: 2009-01-01
0
Would love your thoughts, please comment.x