Zack het een troos: sy rekenaar waar hy met hartelus op die Internet kan surf, nuwe algoritmes skryf, nuwe speletjies ontwikkel en om so `n bietjie hacking te doen, al weet hy goed dit is teen die wet. Tot die dag dat hy vir Vin Marko ontmoet.