s_oondvars_150
36-4

Vincent van Gogga

Philip de Vos
Cora Coetzee
Human & Rousseau

Die verhaal van Vincent van Gogga begin in `n pretpark, op `n lee erf in `n groot stad. Langs die spooktrein en langs die stalletjie met sy Donald Duck-eende met koppe wat op en af wip, staan `n donkerblou woonwa, vol sonne en mane en sterre geverf. En op die sykant van die woonwa pryk in groot geel letters – Madame Zelda. Egiptiese sigeuner vir liefde, geld en geluk. Nou wat op aarde het madame Zelda en haar woonwa vol sonne en mane en sterre uit te waai met Vincent van Gogga? Wie de joos s Vincent van Gogga?

Publikasie: 2007-07-11
0
Would love your thoughts, please comment.x