s_oondvars_150
1892

Vlerke vir almal

Marion Erskine
Human en Rousseau

Dewald se ouers stuur hom na `n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om `n tiener te wees met `n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. `n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.

BEKRONING: 

ATKV-Kinderboektoekenning

Publikasie: 2017-04-24
0
Would love your thoughts, please comment.x