s_oondvars_150
470

Voëls vir beginners

Philip Coetzee
Leigh-Anne Wolfaardt
Human & Rousseau

Die oogmerk van Voëls vir beginners is om skoolgaande kinders geinteresseerd te kry in die stokperdjie van voëlkyk, maar dat dit ewe toeganklik is vir volwassenes wat daarmee wil begin. Dit spreek ook die leuenstoel voëlkyker aan diegene wat voëls in hul tuine dophou en of hulle daarnatoe wil lok. Dit kan ook dien as ’n naslaanwerk by skole vir projekte oor voëls, mondelinge stelwerk, voëlklubs by skole, natuurbewaringsprojekte, ens. Die boek word ook in Engels uitgegee.

Publikasie: 2002-05-23
0
Would love your thoughts, please comment.x