Op soek na �n reeks boeke propvol aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou � en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Afrikaans-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese taal en geletterdheid.