Danil en sy oupa besluit om te kyk hoe hulle bekende omgewing vanuit n ander perspektief lyk. Hulle l op hulle re in die badkamer, gang, slaapkamer en studeerkamer. Buite gaan kyk hulle na die wolke, die vols en die lug se kleure as die son ondergaan. Kleuters sal dol wees daaroor om die vele bekende daaglikse voorwerpe uit te wys, in die byna foto-realistiese illustrasies van Annelie van der Vyver.